"Baie lekker kamp plek. Beeldskoon!!! Verseker 'n moet sien. Baie belangrik.....ons goedjies is veilig gewees en ons het baie veilig gevoel. Baie dankie vir julle vriendelikheid ook"
- Surika Vd Berg Esterhuizen